Die beste braaie in die geweste!

Tuis > Braai Winkel > Koop Nou!

Kamp Braai 2024

Dis Braai Vrydag!
(laaste 1)

R 14440
R 9386


Braai-o-sourus Kamp 2024
Vlekvrye Staal, verwyderbare as laai, 21Kg.

Hoe werk dit?

Vir jou aankoop benodig ons:

  • jou adres en kontak inligting.
    Voltooi die vorm onder
  • betaling, wat deur PayFast hanteer word.
    Sodra jy koop druk, verwys ons blad jou na die PayFast betalings blad, waar jy die betalings transaksie sekuur afhandel

Daarna gebeur die volgende:

  • Payfast sowel as Braai 'o' sourus stuur 'n bevestigings epos
  • Ons kontak jou sodra die bestelling gereed is vir aflewering vir spesiale instruksies indien enige
  • Ons gebruik The Courier Guy, en stuur vir jou 'n naspoor nommer sodra jou bestelling oppad is na jou
  • Aflewering 3-5 werksdae binne Suid Afrika

Indien jy nie in Suid Afrika bly, kontak ons gerus op die kontak blad dan maak ons 'n plan!

Gerieflike en veilige betalings opsies met Payfast
Payfast logo apple pay  Krediet kaart  mobicred  samsung pay  snap scan  Zapper  Krediet kaart  instant EFT  scan to pay  Store card

Aflewering ingesluit!


1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus