Die beste braaie in die geweste!

Tuis > Braai Winkel

Dis Braai Vrydag! promosie

Kamp Braai 2024

R 11990  R 8449 Koop Nou!

Kamp Vlekvry, Gemaak van vlekvrye staal. Reg vir enige iets! Hout, steenkool of brikette kan gebruik word met smaak. Die 'Diep Lug' optimale lug vloei sisteem verseker jou van ’n vuur warm lekker braai keer op keer. Die 'Veerlig' rooster lig sisteem stel jou in staat om jou vleisie op die 'drie sekonde sjoe punt' te braai ten alle tye of om jou skaap ribbetjie hoog bo die kole teen 'n gemaklike pas te braai. Die toeslaan deksel, wat saam lig en sak, het 'n termometer ook. Skielik is roosterkoek maklik, of pizza op die braai 'n opsie, nie te praat van heel hoender en skaapboud met die been.


Brandjie 2026

R 1799 Koop Nou!

Brandjie jou braai maatjie, hou jou warm op 'n koel aandjie. Vlekvrye staal, hout vir gesellige vlammetjies, houtskool as jy net ietsie soek om jou warm te hou. Lae rook sisteem ~250mm deursnee, ~150mm hoog, vlekvrye staal en lig, 2.5kg. Grasperk vriendlik 😊🌱, lae hitte na staan oppervlak.



1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus