Braai ’o’ Sourus, vir die beste braaie in die geweste. Ons het tans
twee modelle beskikbaar. Die nuutste is die Kamp Vlekvry 2024 model, die opvolger van die
Kamp Alu 2023. Ons braaie het die unieke 'Diep Lug' sisteem om jou kole en vuur op sy
beste aan die gang te hou. Met sulke warm kole het mens natuurlik 'n rooster lig sisteem nodig. Die unike
'Veerlig' rooster lig sisteem sal jou laat glimlag en braai met smaak. Die braai pak netjies op 'n 'n dra sak,
ons uitkyk is:
"Vat hom saam waar ookal jy gaan".
Dis nou genoeg, vat my na die Braai Winkel
Skaapboud is 'n gunsteling rondom Kersfees. Ons wys vir julle hoe om 'n skaapboud op die Braai'o'Sourus te braai vir Kersfees of enige ander spesiale, vriende of familie geleentheid. Dit is die tweede van ons groot vleis braaireeks. (Sien Vark-Kneukels) 🍖 🥩 🔥
#braai #braaiosourus #skaapboud #kersfees
Die Braai 'o' sourus braai se draagbaarheid maak dat jy hom kan in laai en saam neem net waar jy gaan. Hy gebruik min hout en gee vlammende warm kole. Dit maak mens sommer lus vir braaisport! 🥩🔥 #BraaiSport #braai #KampBraai