Die beste braaie in die geweste!

Tuis >  Stories  > 05 November 2024


Vark-Kneukels op die braai

Dis 'n heerlike sondag middag. Die son bak om die hoeke. In 'n rare verskynsel kyk ons hoe 'n braai dinosourus vark-kneukels 'schweinshaxe' gaar maak op ons vlekvrye kamp braai 🥩🔥

Wat het jy nodig? Twee vark-kneukels, vier sal ook op die braai pas. Salmoira sous, dit is 'n opgeloste sout sous wat hulle in Argentinie gebruik waneer hulle heel skaap braai "Asado". En nog? Sosatie stokkies, hout, aanstekers, bier, 'n sonskyn dag, tyd en 'n braai'o'sourus kamp braai.

Hoe gemaak? Eenvoudig, steek die vark vel vas aan die vleis met die sosatie stokkies en breek hulle af. Maak 'n vuur, sit die vleis op en drink 'n bier. Dit vat so uur aan 'n kant. Gooi Salmoira op die draai en bedien met 'Sauerkraut' en 'n slaai.

Terug

05 November 2024 - Braaiosourus


Full-sized Image

1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus