Ons kamp want ons kamp want ons kamp want ons kamp, en as ons kamp, dan braai ons, en ons braai vir dieselfde rede, en dis lekker, en om lekker te braai is natuurlik lekker, en dis belangrik dat dit lekker is, en dit is dan nou hoekom die braai belangrik is, en hier het ons dan nou 'n lekker braai, en 'n lekker braai laat jou vry voel, en hierdie braai is vlekvry. 🥩🔥 #vlekvry #voëlvry #lekkerkamp #lekkerbraai
|
Die winter is verby, dis lente, die lug is vol stuifmeel en die eerste reën word verwag ooraal behalwe in die Wes-Kaap (kaggel en wyn wêreld 🔥🍷 oo Kaap oo Kaap oo mooiste Kaap), waar dit nog onseker is of die winter verby is en dit nog heeltyd reën. Innige simpatie, ons dink aan julle, ons sal weer kom wyn proe (en koop ook 😉).
Kamp tyd is hier en dis braai seisoen. Hier op die suid punt van Afrika hou hierdie toestande aan vir die volgende agt maande, amper nege maande, 🤔. Sommige braai dinosourusse begin hulle migrasie patroon hierdie tyd vanaf die Magalalies berg omgewing na die Drakensberge, die see, somtyds bietjie noord, somtyds bietjie suid, oos, en later dalk selfs wes.
Die Drakensberge is 'n gunsteling, groen en mooi, maar nog bietjie vroeg dit nyg nog na sneeu. Dinokeng is 'n gunsteling, waar die Horingneusvoëls die Hadidas op hulle tone hou. Gaan jy Noord raak dit vinnig warm, maar jy is gelukkig, want die Rooibokke het rustig geraak intussen. Noord-Oos kan jy die hooglande beleef en as jy jouself kisboude wil ry kan jy Suid-Kus toe vir 'n bietjie see en sonskyn. Waar-ook-al jy gaan kan jy jou braai saam vat.
|
|